post

Welcome

Dit is vir my ‘n groot voorreg om u by Paarl Gimnasium se tweede o.16 dogters- en seunshokkieseunstoernooi vir die Topskole welkom te heet.

Die o.16-toernooi het binne ‘n jaar gegroei tot ‘n volwaardige nasionale sportgeleentheid waarop ons baie trots is.

We started the tournament last year to create an opportunity for young hockey players to compete on a high level against top schools outside their province. It is also to improve the skills of the players in a high-performance environment. The teams which ended up as finalists in the tournament are superior.

To add a local flavour to the tournament a host of functions for all the players, coaches/managers and parents have been planned. A special app is also in place to ensure that everybody involved in the tournament can receive the latest updated news. Please download this. A link to the app is on the home page.

Mag u ‘n wonderlike ondervinding saam met ons in die pragtige Paarl hê. Dit is werklik ons strewe om ’n blywende, positiewe herinnering by u te laat.  Hierdie is natuurlik ook ’n geleentheid om vriendskapsbande oor provinsiale grense te smee. Kom ons maak ons samesyn vir mekaar aangenaam.

Baie dankie aan ons borge en donateurs vir hul bydraes. U speel ‘n reuse en onontbeerlike rol in die sukses van hierdie toernooi.

A special word of appreciation to the tournament committee, loyal parents, alumni, and supporters from our community. This tournament is a testimony of your contribution and goodwill.

We sincerely hope it will be an enjoyable and outstanding tournament which adds value to the players’ hockey development. Enjoy every minute!

Ons dank u vir u ondersteuning. Dit is ons wens dat u hierdie toernooi en dít wat voor u afspeel, sal geniet.

 

Eddie Bateman
Principal

 

The School

Paarl Gymnasium opened its doors on 12 January 1858. We are celebrating our 160th anniversary in 2018. The school has a proud heritage and various long-existing traditions that ensure well-balanced students. The school takes pride in both its academic and sporting successes. The school’s motto – translated from Latin – reads: “May the Sun of Righteousness shine upon you”.

Not only does the school location leave you with a breathtaking view of the Drakenstein Mountains in the East but it is also positioned against the spectacular slopes of Paarl Mountain.

The school’s sporting facilities include various rugby, hockey, and cricket fields, as well as netball and tennis courts, an athletics track, and an Olympic-sized swimming pool. Recently a sand-dressed hockey Astro was opened.

Die Skool

Die skool is op 12 Januarie 1858 geopen en het hul 160ste bestaansjaar in 2018 gevier. Paarl Gim het ‘n trotse erfenis en verskeie lang bestaande tradisies wat verseker dat die leerders hul plek in die volwasse lewe kan vol staan. Die skool is trots op beide sy akademiese en sportsuksesse. Die skoolmotto, uit Latyn vertaal, lui: Mag die Son van Geregtigheid op jou skyn. Nie net bied die skoolligging jou ‘n asemrowende uitsig op die Drakensteinberge in die ooste nie, maar dit is ook geleë teen die pragtige helling van Paarlberg. Die skool is trots op sy infrastruktuur wat verskeie rugby- en krieketvelde, netbal- en tennisbane, ‘n Olimpiese-grootte swembad en atletiekbaan insluit. Onlangs is ‘n tweede sandgebaseerde astrobaan geopen.